Get in Touch - Kontak ons
Call us at 021 975 1365 to make an appointment.
Kontak ons by 021 975 1365 om 'n afspraak te maak.
(In case of a phone line outage, we have a backup cell phone number:
+27 71 505 9855. Please note that this cellphone will only be switched on if the other line is not functional. Do not call this number if 021 975 1365 is engaged, as it means that the receptionist is busy with a call. She can only manage one call at a time.)
In die geval van 'n telefoonlyn fout, het ons 'n rugsteurn selfoon nommer:
+27 71 505 9855. Let asb. daarop dat hierdie selfoon slegs aangeskakel sal wees wanneer die ander lyn foutief is. Moet asb. nie hierdie nommer skakel wanneer 021 975 1365 beset is nie, aangesien dit beteken dat die ontvangspersoon besig is met 'n oproep. Sy kan slegs een oproep op 'n keer hanteer.)
Our office hours are:
Ons spreekure is:
Monday, Tuesday, Thursday & Friday/
Maandag, Dinsdag, Donderdag & Vrydag: 09:00 - 18:00
Wednesdays/Woensdae: 09:00 - 13:00
Selected Saturdays only/Slegs sommige Saterdae: 09:00 - 13:00
Sundays & Public Holidays/ Sondae & Openbare Vakansiedae: Closed/Gesluit.
We do not accept cancellations on the same day as the appointment, even if the appointment was made on that day and/or due to circumstances beyond the patient's control.
Ons aanvaar nie kansellasies op die dag van die afspraak nie, selfs al is die afspraak op die dag gemaak en/of as gevolg van onvoorsiene omstandighede buite die pasient se beheer.
If an appointment is missed for any reason, including beyond the patient's control, the patient will be liable for an admin fee.
Indien 'n afspraak vir enige rede nie nagekom word nie, selfs al is dit buite beheer van die pasient, is die pasient verantwoordelik vir 'n administrasiefooi.
We no longer accept walk-in patients, as the waiting time may be very long and we strongly advise that you make an appointment. Appointments are essential to avoid walk-in patients spending long periods of time inside the small waiting room. We also do not consult on an emergency basis. This is adequately catered for by the many local Emergency Units at Private Hospitals.
Ons aanvaar nie meer instap pasiente nie, omdat die wagtyd soms baie lank mag wees en ons beveel sterk aan dat u 'n afspraak maak. Afprake is dus noodsaaklik, sodat instap pasiente nie lang tye binne die klein wagkamer hoef te spandeer nie. Ons konsulteer ook nie op 'n noodgeval basis nie. Dit word ondervang deur die vele plaaslike Ongevalle Afdelings by Privaat Hospitale in ons omgewing.
These hours are not guaranteed and our consulting hours are sometimes shorter and on occasions we are closed for part of a week day or a Saturday.
Hierdie ure is nie gewaarborg nie en ons het soms verkorte spreekure vir gedeeltes van weeksdae of soms is ons gesluit vir 'n gedeelte van die week, of op 'n Saterdag.
The practice will be closed at times, when Dr Lamprecht is not available, as the majority of patients indicated that they prefer not so see locums. In case of an emergency, please consult one of the many Private Hospital Emergency Units, which are open 24h of the day.
Die praktyk sal op sekere tye gesluit wees, wanneer Dr Lamprecht nie beskikbaar is nie, aangesien die meerderheid van pasiente aangedui het dat hulle verkies om nie locums te sien nie. In 'n noodgeval kan u een van die vele Privaathospitaal Ongevalle Eenhede, wat 24h van die dag oop is, konsulteer.
Dr JH Lamprecht
Ongewone spreekure op die volgende datums:
Unusual consulting hours during the following dates:
Vrydag/Friday 19 April 2024 - Sluit om/Closing at 13:00
Saturday/Saturday 20 April 2024 - Closed/Gesluit
Thursday/Donderdag 2 May 2024 - Sluit om/Closing at 11:00
Vrydag/Friday 3 May 2024 - Gesluit/Closed
Saturday/Saturday 4 May 2024 - Closed/Gesluit
Maandag/Monday 6 May 2024 - Gesluit/Closed
Vrydag/Friday 24 May 2024 - Sluit om/Closing at 14:00
Saturday/Saturday 25 May 2024 - Closed/Gesluit
Vrydag/Friday 31 Mei/May 2024 - Sluit om/Close at 12:00
Saturday/Saterdag 1 June/Junie 2024 - Closed/Gesluit
Receptionist available during these times - Ontvangsdame beskikbaar gedurende hierdie tye.